Santjie Marx Produkte
Kruiedruppels
healthcare2

 

INHOUD

 

Alle druppels R85-00


Afrika Aartappel druppels R85.00.

Aar-druppels:  Help vir inflammasie van die are, en alle aarverwante probleme.
Spatare, spataarsere en bloedsirkulasie.

Afrika Aartappeldruppels:
 'n Energieverskaffer en belangrik vir die bou van immuniteitselle om weerstand te bou teen siekte aandoening. Beproef vir verligting van artritis, rumatiese artritis, porfiriŽ, psoriase, prostaat, blaas en nier kwale. Bloeddruk en newe effekte van chemoterapie, vertraging van kankergroei en 'n belangrike voedselaanvulling. 

Alzheimers: Maak are oop teen verkalking.

Anti-oksidantedruppels
Beskerm liggaam teen opbouing van gifstowwe in die liggaam, wat inflammasie en siekte toestande mee help. ín Siekte voorkomings middel.



BakteriŽ-druppels:
 'n Antibakteriese, antiseptiese middel wat ook uitwendig gebruik kan word. Effetief teen parasiete en inflammatoriese ontsteking van wonde en sere.

Beenversterkerdruppels:
 Gebruik vir osteoporose, verkalking van die bene, bespoediging van die herstel van beenbreke, versterking van die hare, tande en naels.

Bednatmaak-Druppels: Versterk blaasspiere.

Bloeddrukdruppels
:
 Gebruik vir hoŽ bloeddruk, hoŽ cholesterol, aarverkalking, vetneerslag in are, hartkloppings, angina (borspyn), versterking van die hart en verbeter bloedsirkulasie.

Bloedreinigerdruppels:
'n Natuurlike antibiotika wat die lewer ontgif en sodoende die bloedstroom suiwer. Dit bevorder die herstel van vel aandoenings, akneŽ, ekseem, psoriasis en pitsere.

Bynierdruppels: Stimuleer bynier werking en help met hantering van spanningstoestande en werking van witbloedselle.

Candida:  Beveg Candida swamme.

DiareŽ-druppels:
 'n Middel teen spysverteringskanaalinfeksie, en akute diareŽ, voorkom vloeistofverlies en genees die ingewande slymvlies.

Duiwelsklou:  Help vir gewrigspyne.

Dwelmhulp: Verlaag drang na dwelms.

Eetlus-druppels:
Bevorder eetlus by kinders en bejaardes. Spysvertering wat maagprobleme mee help. Help teen anorexia.

Energie-druppels:
Idiaal vir sportlui en sakemanne. Help vir moegheid en uitputting. Help ook vir impotensie en reguleer hormone.

Epilepsie-Druppels: Onderdruk epilepsie, spanning en angstigheid.

Geheuedruppels:
 Verbeter bloedsirkulasie na die brein wat die geheue en sentrale senustelsel verbeter.

Griep:  Bou immuniteit, verlig griepsimptome.

Hoofpyn-druppels:
Verlig hoofpyn en migraine. Ontspan senuweestelsel wat hoofpyne meebring.

Inflamasie-druppels:
Rumatiek, gout, verlig gewrigspyne en spierpyne. Verdryf uriensuur en alkaliseer die liggaam.



Immuniteits-druppels:
'n Natuurlike antibiotika wat sel vorming stimuleer. Bou Ďn immuniteit teen virus en bakteriŽ aanvalle. Idiaal vir babas en persone wat verswak is of herstel na 'n siekte.

Klier-druppels: Help vir rnangel en limfklier ontsteking. Laringitus.

Lewer-druppels:
 Ontgif die lewer, en help vir geelsug, galblaasontsteking galstene en verharding van die lewer asook in uriendrywer wat waterretensie tee werk.

Liggaamreiniger druppels:
Ontgif en reinig liggaam, help om van gifstowwe ontslae te raak, reinig en versterk die lewer, kolon reiniger.

Maag-druppels:
Verbeter Spysvertering, verbeter peristatiese beweging.

Menopouse-druppels:
Ryk aan Estrogeen en Progestoroon, verminder krampe, hoofpyn, depressie en geirriteerdheid.

Nierreiniger:
Help vir nierstene, blaas en urienpyp infeksie en is ook anti-inflammatories.

Oogdruppels: Verbeter oog spiere. Verskaf suurstof aan die oog.

Oor-druppels: Help vir suising in ore (Tinnitus). Balans. Oorsteek in ore by kinders.

Oor-druppels (ingooi): R40.00 Help vir hoofpyn.

Pankreas-druppels:
Help vir inflammasie van die Pankreas, Diabetes, HoŽ Bloedsuiker en Lae Bloedsuiker.

Parkensons: Senuwee & spierbewegings.

PMS druppels:
Verlig premenstruele spanning, krampe en verlig spier en spasma pyn en hoofpyn.

Prostaat-druppels:
Help vir vergrote prostaat en infeksies, verbeter urienvloei.

Rook druppels: Verlaag drang na rook.

Roosmaryn-Druppels: Verhoog lae bloeddruk. Help vir moegheid.

Senuwee-druppels:
Verlig spanning, moegheid, swakheid en depressie.

Sinus-druppels:
Help vir hoes, verkoue, slym, hooikoors en allergie en sinus.

Skildklier-druppels:
Gebruik vir onderaktiewe of ooraktiewe skildklier en vir vergrote skildklier.

Spannings-druppels:
Ontspan die Senuweestelsel, verlig angs en verlig slaaploosheid.

Spierverslapper-druppels:
Verlig spierspasma, krampe en spierinflammasie en ontgif die liggaam.

Spysverterings-druppels:
 Gebruik vir maagsere en sooibrand, swak spysvertering, gastritis en koliek asook spastiese kolon.

Verslankings-druppels:  Oorgewig, raak ontslae van oortolige vloeistowwe. Verbeter skildklier funksies. Stimuleer metabolisme. Reinig kolon, niere, lewer, milt. Matige eetlusdemper. Reguleer hormoonbalans.

Hierdie Webblad is ontwerp en word instand gehou deur:

Home
Home
Products
Products
Herbal Drops
Herbal Drops
Cosmetic Products
Cosmetic Products
Testimonials
Testimonials
AFRIKAANS
AFRIKAANS
Produkte
Produkte
Kruie Druppels
Kruie Druppels
Skoonheidsprodukte
Skoonheidsprodukte
Getuigskrifte
Getuigskrifte